Air Supply

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Air Supply
Airsupply.jpg
Graham Russell (links) en Russell Hitchcock (regs) van Air Supply, 2006
Oorsprong Melbourne, Australië
Genre(s) Soft rock, pop rock
Aktiewe jare 1975–hede
Etikette Arista, Giant, A Nice Pear, EMI
Webwerf airsupplymusic.com
Lede Russell Hitchcock
Graham Russell
Gewese lede Jeremy Paul, Jeff Browne, Mark McEntee, Adrian Scott, Nigel Macara, Brenton White, Alan Kendall, Joey Carbone, Robin LeMesurier, Howard Sukimoto, David Moyse, Ralph Cooper, Criston Barker, Frank Esler-Smith, David Green, Rex Goh, Brian Hamilton, Dron Murphy, Haydn Murphy, Don Cromwell, Wally Stocker, Joey Murcia, George Terry, Harold Cowart, Jed Moss, CJ Burton, Guy Allison, Jimmy Haun
Portal.svg Musiekportaal

Air Supply is 'n Australiese sagterockduo. Die twee hooflede is Graham Russell en Russell Hitchcock. Hulle ontmoet op 12 Mei 1975 by die repetisies vir Jesus Christ Superstar in Sydney, Australië. Tydens hulle betrokkenheid by Jesus Christ Superstar, tree hulle laataande na die vertoning by restaurante, koffiekroeë en nagklubs op met een kitaar en hul twee stemme. Hulle maak 'n demokasset met twee liedjies wat hulle na al wat 'n platemaatskappy in Sydney neem, totdat hulle uiteindelik by CBS Records belangstelling opwek.[1] In 1976 stel hulle hul eerste enkelsnit Love and Other Bruises vry en dit bereik no. 6 op die Australian Kent Music Report Singles treffersparade.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Air Supply biography. airsupplymusic.com. URL besoek op 2017-06-27.
  2. Kent, David (1993). Australian Chart Book 1970–1992. St Ives, New South Wales: Australian Chart Book Ltd. ISBN 0-646-11917-6.  Nota: Gebruik vir Australiese enkelsnitte en albums vanaf 1974 totdat die Australian Recording Industry Association in 1988 hul eie treffersparade begin het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]