Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (Aros) is ʼn Christelike private hoër onderwysinstelling wat onderwysers oplei in Afrikaans.[1] Die rektor is sedert 1 Junie 2019 prof. Rikus Fick.[1]

Programme[wysig | wysig bron]

  • B.Ed in Grondslagfase Onderrig
  • B.Ed in Intermediêrefase Onderrig
  • Diploma in Graad R-Onderrig

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Aros huldig nuwe rektor amptelik in. Maroela Media (19 Julie 2019). URL besoek op 19 Julie 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]