Al-Adiyat
Voorkoms
العاديات Soera 100 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Adiyat | |
Transliterasie | Al-Adijaat | |
In Afrikaans | "Die Aanvallers" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 11 | |
Al-Adiyat (Arabies: العاديات, "Die Aanvallers") is die 100ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming
[wysig | wysig bron]Die naam van die soera kom uit vers 1-5. Die onderwerp van dié hoofstuk is ondankbaarheid teenoor God. Die mens word gewaarsku dat alle geheime gedagtes op die oordeelsdag onthul sal word.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Zalzala |
Die Koran | Volgende soera: Al-'Kari'a |
Soera Al-Adiyat | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |