Alan Rachins
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alan Rachins | |
Geboorte | 3 Oktober 1942 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alan Rachins (gebore 3 Oktober 1942) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Showgirls (1995) en in die televisiereekse L.A. Law (1986), Dharma & Greg (1997), en Stargate SG-1 (1997).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Always
- 1995: Showgirls
- 2018: Angels on Tap
- 2018: Momentum
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1986: L.A. Law
- 1992: Lady Boss
- 1997: Dharma & Greg
- 1997: Stargate SG-1
- 2008: Eli Stone
- 2008-2009: The Spectacular Spider-Man
- 2009: Surviving Suburbia
- 2011: Good Luck Charlie
- 2011-2013: Rizzoli & Isles
- 2012: American Dad!
- 2018: Grey's Anatomy
- 2021: Young Sheldon
- 2023: NCIS
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: She Says She's Innocent
- 1994: Hart to Hart: Crimes of the Hart
- 2000: Entertainment Tonight Presents: L.A. Law - Secrets of the Firm
- 2001: The Retrievers
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: 3 Musketeers
- 2011: The History of Hill Street
- 2012: The Hospital Window
- 2014: The LA Law Story