Alan Walker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alan Walker
Alan Walker.jpg
OorsprongVlag van Noorweë Noorweë
Geboorte24 Augustus 1997 (1997-08-24) (22 jaar oud) [1]
Northampton, Engeland
Beroep(e)Musiekprodusent, DJ
Genre(s)Electro house, progressief house
Instrument(e)Sintetiese klavier, klavier
Aktiewe jare2012–nou
Webwerfalanwalker.no
Portal.svg Musiekportaal

Alan Olav Walker (24 Augustus 1997[1] in Northampton, Engeland) is 'n Noors-Britse musiekprodusent en DJ. Hy het in 2015 bekend geword vir sy liedjie "Faded", wat vinnig in baie lande gewild geword het.

Hy is in 1997 in Engeland gebore, maar het in 1999 met sy familie na Noorweë verhuis.[2] Sy vader is Brits en sy moeder is Noors.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Liedjies[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (no) Litleskare, Tord (8 Desember 2017). "Feirer bursdagen i hjembyen med massivt show". GAFFA. Besoek op 3 November 2018.
  2. (no) "Alan Walker droppar maska". NRK. 9 November 2016. Besoek op 3 November 2018.