Alden Ehrenreich

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alden Ehrenreich
Alden Ehrenreich 2018.jpg
Gebore
Alden Caleb Ehrenreich

22 November 1989 (1989-11-22) (31 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
Jare aktief2005–nou

Alden Ehrenreich (gebore 22 November 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stoker (2013), Beautiful Creatures (2013), Hail, Caesar! (2016), en Solo: A Star Wars Story (2018).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Tetro
  • 2013: Stoker
  • 2013: Beautiful Creatures
  • 2015: Running Wild
  • 2016: Hail, Caesar!
  • 2017: The Yellow Birds
  • 2018: Solo: A Star Wars Story

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2011: Dior: Miss Dior
  • 2016: Directing Hollywood
  • 2016: An Era of Glamour

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]