Alex Heyns

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alex Heyns
Sterfte 14 November 1988
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex Heyns was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was veral bekend vir sy rol as Boet Fasie in 'Nommer Asseblief'. Heyns is op 14 November 1988 in Pretoria aan longkanker oorlede.[1]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]