Alex Vincent (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alex Vincent
Geboortenaam Alexander Vincent LoScialpo
Geboorte 29 April 1981 (1981-04-29) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, komponis, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex Vincent (gebore 29 April 1981) is 'n Amerikaanse akteur, komponis, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Child's Play (1988), Child's Play 2 (1990), Curse of Chucky (2013), en Cult of Chucky (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1988: Child's Play
  • 1990: Child's Play 2
  • 1993: My Family Treasure
  • 2013: Curse of Chucky
  • 2013: House Guest Massacre
  • 2016: 10 Seconds to Run
  • 2017: Cult of Chucky
  • 2019: Descending
  • Sorority of the Damned
  • The N00bs
  • The Dark Military

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2013: Voodoo Doll: The Chucky Legacy

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]