Alexander Dreymon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alexander Dreymon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alexander Doetsch
Geboorte 7 Februarie 1983 (1983-02-07) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexander Dreymon (gebore 7 Februarie 1983) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Resistance (2011) en in die televisiereekse American Horror Story (2011) en The Last Kingdom (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Resistance
  • 2014: Blood Ransom
  • 2016: Guys Reading Poems
  • Heartlock

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: American Horror Story
  • 2015: The Last Kingdom

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]