Alice Backes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alice Backes
Geboorte (1923-05-17)17 Mei 1923
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 15 Maart 2007 (op 83)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1946–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alice Backes (17 Mei 1923 – 15 Maart 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Twonky (1953) en Gable and Lombard (1976), en in die televisiereekse The Rifleman (1958) en Mannix (1967).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1953: The Twonky
  • 1976: Gable and Lombard

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: Bachelor Father
  • 1958: The Rifleman
  • 1958: Lux Playhouse
  • 1959: Startime
  • 1962: The Alfred Hitchcock Hour
  • 1967: Mannix
  • 1983: Amanda's

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: Barney

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]