Alma mater

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Alma mater (Latyn: alma "voedsaam/vriendelik", mater "moeder"; mv. [selde gebruik] almae matres) is 'n allegoriese Latynse frase wat na 'n universiteit of kollege verwys wat 'n persoon bygewoon het.