Amanda Donohoe
Voorkoms
Amanda Donohoe | |
Geboorte | 29 Junie 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amanda Donohoe (gebore 29 Junie 1962) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lair of the White Worm (1988), The Madness of King George (1994), en Liar Liar (1997), en in die televisiereeks L.A. Law (1986).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Foreign Body
- 1986: Castaway
- 1988: The Lair of the White Worm
- 1989: Dark Obsession
- 1989: The Rainbow
- 1989: Tank Malling
- 1990: Paper Mask
- 1994: The Madness of King George
- 1997: Liar Liar
- 1998: The Real Howard Spitz
- 1998: Stardust
- 2000: Wild About Harry
- 2001: Phoenix Blue
- 2002: Glory Glory
- 2018: Blue Iguana
- 2018: Trafficker
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1986: L.A. Law
- 1988: Game, Set, and Match
- 1993: A Woman's Guide to Adultery
- 2004: Murder City
- 2007: The Love Trap
- 2012: Toast of London
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: The Face of Trespass
- 1992: Shame
- 1993: Briefest Encounter
- 1993: It's Nothing Personal
- 1993: The Substitute
- 1995: Shame II: The Secret
- 1996: Deep Secrets
- 1996: The Thorn Birds: The Missing Years
- 2001: The Atlantis Conspiracy
- 2001: Gladiatrix
- 2002: Lucky Day
- 2004: The BAFTA TV Awards 2004
- 2012: Ken Russell: A Bit of a Devil
- 2017: The Last Days of George Michael
Video's
[wysig | wysig bron]- 1994: The Madness of King George: Featurette