Amy Robinson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Amy Robinson
Geboorte 13 April 1948 (1948-04-13) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger, aktrise, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Robinson (gebore 13 April 1948) is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mean Streets (1973), After Hours (1985), For Love of the Game (1999), en From Hell (2001).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: Mean Streets
  • 1979: Chilly Scenes of Winter
  • 1983: Baby It's You
  • 1985: After Hours
  • 1988: Running on Empty
  • 1990: White Palace
  • 1991: Once Around
  • 1994: With Honors
  • 1999: For Love of the Game
  • 1999: Drive Me Crazy
  • 2000: Autumn in New York
  • 2001: From Hell
  • 2003: When Zachary Beaver Came to Town
  • 2005: Game 6
  • 2009: Julie & Julia

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2002: From Hell: Production Design
  • 2004: Filming for Your Life: Making 'After Hours'
  • 2009: Secret Ingredients: Creating Julie & Julia

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]