Andrus Ansip
Andrus Ansip | |
Andrus Ansip in 2012 | |
Europese Kommissaris vir Digitale Ekonomie en Samelewing
(wnd.) | |
Ampstermyn 1 Januarie 2017 – 1 Julie 2019 | |
President | Jean-Claude Juncker |
---|---|
Voorafgegaan deur | Günther Oettinger |
Opgevolg deur | Mariya Gabriel (benoem) |
Europese Kommissaris vir Digitale Enkele Mark
| |
Ampstermyn 1 November 2014 – 1 Julie 2019 | |
President | Jean-Claude Juncker |
Voorafgegaan deur | Neelie Kroes (Digitale Agenda) |
15de Eerste Minister van Estland
| |
Ampstermyn 12 April 2005 – 26 Maart 2014 | |
President | Arnold Rüütel Toomas Hendrik Ilves |
Voorafgegaan deur | Juhan Parts |
Opgevolg deur | Taavi Rõivas |
Minister van Ekonomiese Sake en Kommunikasie
| |
Ampstermyn 23 September 2004 – 12 April 2005 | |
Eerste minister | Juhan Parts |
Voorafgegaan deur | Meelis Atonen |
Opgevolg deur | Edgar Savisaar |
Burgemeester van Tartu
| |
Ampstermyn 10 September 1998 – 23 September 2004 | |
Voorafgegaan deur | Roman Mugur |
Opgevolg deur | Laine Randjärv |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1 Oktober 1956 Tartu, Estland |
Politieke party | Hervormingsparty |
Eggenoot/-note | Anu Ansip |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Universiteit van Tartu Estse Universiteit van Lewenswetenskappe |
Handtekening |
Andrus Ansip is 'n Estiese politikus. Hy is sedert 2014 lid van die Kommissie Juncker, die Europese Kommissie van 2014–2019 en was die eerste minister van Estland tot 2014.
In die Europese Kommissie is hy een van die adjunkpresidente. Sy taak behels die Digitale Enkele Mark. Estland het 'n goeie naam op die gebied van digitale aanwendings en word beskou as 'n leier binne die EU. Die Estiese regering het dit tot die hooftema van sy voorsitterskap van die Europese Raad gemaak. Estland het hierdie voorsitterskap in die tweede helfte van 2017. Anslip het nogtans gesê dat die Estiese ervarings nie altyd in die res van Europa aangewend kan word nie en dat daar op die Europese vlak meer aan digitale veiligheid gedoen moet word. Byvoorbeeld die EU-liggaam wat se taak dit is (CERT-EU) het in 2017 net 30 mense in diens.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Euractiv 30 Junie 2017" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Andrus Ansip.