Gaan na inhoud

Anglo-Boereoorlog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Anglo-Boereoorlog of Boereoorlog (afgekort, ABO) is 'n benaming wat dikwels gebruik word vir die twee militêre konflikte tussen die Boere en die Britte in Suid-Afrika oor twee tydperke: