Annelisa Weiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Annelisa Weiland
Geboortenaam Annelisa Dora Deborah Weiland
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Annelisa Dora Deborah Weiland[1] is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol as Hilda van Zyl in die Afrikaanse sepie 7de Laan.[2]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: Die Sonvreter
  • 1974: Babbelkous
  • 1976: Daar Kom Tant Alie
  • 1979: 'n Plekkie in die son
  • 1979: 40 Days
  • 1980: Skelms
  • 1983: Funny People II
  • 1985: Boetie op Manoeuvres
  • 2017: Meerkat Maantuig
  • 2018: Susters

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1976: Liesbeth Slaap Uit
  • 1978: Die Koster
  • 1982: Die dame met die kamelias
  • 1982: Sterretjie
  • 1983: Die kersietuin
  • 1983: Hamlet: Prince of Denmark
  • 1984: Juffrou Julia
  • 1984: Drie Susters
  • 1998: Die Vierde Kabinet

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1976: Dokter, Dokter
  • 1978: Drama Drama
  • 1980: Meulenhof se mense
  • 1981: Ntunzini-Spa
  • 1981: Die Avonture van Joachim Verwey
  • 1986: Señor Smith
  • 1988: Huisjakker
  • 1988: Dot en Kie
  • 1989: Saartjie
  • 1993: Glaskasteel
  • 1994: Torings
  • 1997: Triptiek II
  • 1999: Iemand om lief te hê
  • 2000: 7de Laan[3][2]
  • 2019: Lui maar op, Belinda
  • 2019: Suidooster

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. De Swart, Christiaan J. (21 Junie 2019). Annelisa Weiland: 7de Laan’ se Hilda vier sewe dekades. Rooi Rose. URL besoek op 21 Junie 2019.
  2. 2,0 2,1 Leonie Bezuidenhout (19 Julie 2019). Nóg ʼn veteraan-aktrise verlaat die Laan. Maroela Media. URL besoek op 19 Julie 2019.
  3. Bezuidenhout, Leonie (21 Junie 2019). Geliefde Hilda verlaat ‘7de Laan’. Maroela Media. URL besoek op 21 Junie 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]