Anomura

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vals krappe
Dardanus megistos2.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Anomura

Macleay, 1838
Super Families

Anomura (Vals krappe) is 'n infraorde wat behoort tot die orde Decapoda. Oppervlakig lyk hulle nes krappe omrede hulle ook tien pote het maar verskil deurdat van hulle pote kleiner is. Pote wat verloor word in gevegte of ander redes groei terug oor tyd.

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa, deur Dennis King & Valda Fraser, Struik Nature, 2014. ISBN 978-1-77584-018-3