Araba Walton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Araba Walton
Geboorte 4 November 1975 (1975-11-04) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Araba Walton (gebore 4 November 1975) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Simon (2004), Asudem (2007), Sunny Hill (2008), en Berlin Calling (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Simon
  • 2007: Asudem
  • 2008: Sunny Hill
  • 2008: Berlin Calling

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]