Arlene Dahl
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arlene Dahl | |
Geboortenaam | Arlene Carol Dahl |
---|---|
Geboorte | 11 Augustus 1925 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Lorenzo Lamas |
Beroep(e) | Aktrise en kostuumontwerper |
Aktiewe jare | 1947–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Arlene Dahl (gebore 11 Augustus 1925) is 'n Amerikaanse aktrise en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Reign of Terror (1949), Scene of the Crime (1949), Three Little Words (1950), en Journey to the Center of the Earth (1959).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1947: My Wild Irish Rose
- 1948: A Southern Yankee
- 1949: Reign of Terror
- 1949: Scene of the Crime
- 1950: Three Little Words
- 1950: Ambush
- 1950: The Outriders
- 1950: Watch the Birdie
- 1951: Inside Straight
- 1951: No Questions Asked
- 1952: Caribbean
- 1953: Desert Legion
- 1953: The Diamond Queen
- 1953: Here Come the Girls
- 1953: Jamaica Run
- 1953: Sangaree
- 1954: Bengal Brigade
- 1956: Wicked as They Come
- 1956: Slightly Scarlet
- 1957: She Played with Fire
- 1959: Journey to the Center of the Earth
- 1964: Kisses for My President
- 1969: Du blé en liasses
- 1970: Land Raiders
- 1988: A Place to Hide
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1952: The Walter Winchell Show
- 1953: The Pepsi-Cola Playhouse
- 1957: High Low Quiz
- 1958: Opening Night
- 2009: Ron Russell's Set the Record Straight
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Glorious Technicolor
- 2003: The Hollywood Bowl: Music Under the Stars
- 2014: TCM: Twenty Classic Moments
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: Ronald Reagan: The Hollywood Years, the Presidential Years