Arpitane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Arpitaans.
Question book-4.svg Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne aan die artikel by te voeg.
Arpitane
Arpitans.png
Totale bevolking: ca. 7 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Frankryk Frankryk xxx

Vlag van Italië Italië xxx
Vlag van Switserland Switserland 1 945 320

Taal: Arpitaans, Italiaans en Frans
Geloofsoortuiging: Christendom (Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk)
Verwante etniese groepe: Ander Romaanse volke soos Franse, Italianers, Oksitane en Katalane
Ligging van die Arpitaanse gebied.

Die Arpitane (Arpitaans: arpetans) is 'n etniese groep inheems aan die taalgemeenskap Arpitanië in die suidweste van Frankryk, noordooste van Italië en suidweste van Switserland. Wêreldwyd is daar omtrent 7 miljoen Arpitane.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]