Arsakidiese dinastie van Iberië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Arsakidiese dinastie of Arsjakiani (Georgies: არშაკიანი), 'n tak van die Arsakidiese dinastie van Partië, het van omstreeks 189 tot 284 n.C. oor die Koninkryk Iberië (Oos-Georgië) regeer. Die Arsakidiese dinastie is opgevolg deur die Chosroïdiese dinastie.[1][2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Rapp, Stephen H. (2003), Studies In Medieval Georgian Historiography: Early Texts And Eurasian Contexts, pp. 292-294. Peeters Bvba ISBN 90-429-1318-5.
  2. Suny, Ronald Grigor (1994), The Making of the Georgian Nation: 2de uitg., p. 15. Indiana University Press, ISBN 0-253-20915-3

Skakels[wysig | wysig bron]