As Aventuras de Gui & Estopa
Voorkoms
As Aventuras de Gui & Estopa | |
---|---|
Genre | Komedie |
Skepper | Mariana Caltabiano |
Skrywer | Mariana Caltabiano[1] |
Regisseur | Mariana Caltabiano |
Stemme van | Mariana Caltabiano Eduardo Jardim Arly Cardoso |
Land van oorsprong | Brasilië |
Oorspronklike taal | Portugees |
Aantal seisoene | 5 |
Aantal episodes | 89 |
Produksie | |
Speeltyd | 2-3 minute (sowat) |
Vrystelling | |
Oorspronklike netwerk | Cartoon Network TV Cultura Boomerang |
Beeldformaat | HDTV 1080p / Adobe Flash |
Oorspronklike vrystelling | 2006 (toets episodes) 2009 – teenswoordig |
Eksterne skakels | |
Webwerf |
As Aventuras de Gui & Estopa is 'n Brasiliaanse Flash-animasiereeks geskep deur die animeerder Mariana Caltabiano vir Cartoon Network in 2009.[2]
Storielyn
[wysig | wysig bron]Die reeks vertel die nonsens avonture van Gui en Estopa, twee jong antropomorfiese honde en hul vriende as Cróquete, Pitiburro, Fifivelinha en Ribaldo.
Karakters
[wysig | wysig bron]- Gui "Iguinho" (stem van Mariana Caltabiano) 'n hond wat soos 'n wes hoogland wit terriër[3] wat die protagonis van die reeks is.
- Estopa (stem van Eduardo Jardim) 'n vet grys hond wat Gui se beste vriend is.
- Cróquete Spaniel (stem van Mariana Caltabiano) 'n bruin hond wat soos 'n engelse cocker spaniel wat Gui se vriendin is.
- Pitiburro (stem van Eduardo Jardim) 'n beige hond wat soos 'n Pitbull wat Gui se vriend en mededinger is.
- Dona Iguilda (stem van Mariana Caltabiano) 'n hond wat soos 'n wes hoogland wit terriër wat Gui se ma is.
- Fifivelinha (stem van Mariana Caltabiano) 'n meisie met 'n pers hare.
- Ribaldo "Riba" (stem van Arly Cardoso) 'n grys muis.
- Róquete Spaniel (stem van Mariana Caltabiano) 'n franse beige hond wat soos 'n spaniel wat Cróquete se ouer neef is.
- Professora Jararaca (stem van Ricardo Aidar) 'n groen slang.
- Pitibela 'n beige hond wat soos 'n Pitbull wat Pitiburro se vriendin is.
- Pitbalinha 'n beige hond wat soos 'n Pitbull wat Pitiburro se jonger broer is.
- Jaiminho 'n vark.
- Nerdson (stem van Eduardo Jardim) 'n seun wat Gui se buurman is.
- Irmãozão 'n groot en sterk beige hond.
- Justin Bibelô 'n geel tienervoël.
- Lívia (stem van Mariana Caltabiano) 'n taankleurig hond.
- Jack Pé D'Curry 'n Franse pienk hond.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "As Aventuras de Gui e Estopa (Série), Sinopse, Trailers e Curiosidades". Cinema10 (in Brazilian Portuguese). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2023. Besoek op 14 September 2023.
- ↑ Redação (13 Julie 2009). "Cartoon Network estreia "Gui & Estopa", de Mariana Caltabiano". TELA VIVA News (in Brazilian Portuguese). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2023. Besoek op 4 April 2023.
- ↑ "Mande a foto do seu "Iguinho"" (in Portugees). iG São Paulo – Redação. 21 Augustus 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2016. Besoek op 3 April 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf (in Portugees)
- As Aventuras de Gui & Estopa op IMDb