Asher Roth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Asher Roth
Asher7.jpg
Agtergrondinligting
GeboortenaamAsher Paul Roth
Gebore6 Augustus 1985
OorsprongMorrisville, Pennsylvania, VSA
GenresAlternatiewe hip-hop
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2008 – hede
EtiketteSchoolBoy
SRC
Universal Records

Asher Paulus Roth (gebore 11 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse kletsrymer. Hy het op die voorblad van die tydskrif XXL se jaarlikse Top 10 Freshmen: Hip-Hop’s Class ’09 verskyn. Roth se debuutalbum, Asleep In The Bread Aisle, is op 20 April 2009 vrygestel.

Enkelsnitte[wysig | wysig bron]

  • "I Love College" #34 Suid-Afrika
  • "Be By Myself" (met Cee-Lo)