Atlantis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Atlantis
Ligging van Atlantis op 'n kaart (Wes-Kaap)
Atlantis
Atlantis
Koördinate: 33°34′0″S 18°29′0″O / 33.56667°S 18.48333°O / -33.56667; 18.48333Koördinate: 33°34′0″S 18°29′0″O / 33.56667°S 18.48333°O / -33.56667; 18.48333
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Kaapstad
Oppervlak
 - Dorp 28,84 km²  (11,1 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 67 491
Tydsone SAST (UTC+2)

Atlantis is 'n dorp ongeveer 40 km buite Kaapstad. Die dorp het 67 491 inwoners in 2011 gehad.[1] Atlantis was in die apartheidsjare gestig met die doel om die kleurlinge uit Kaapstad te verplaas. Daar is 'n groot diesel enjin fabriek in Atlantis gebou. Vandag is 85,01% van die bevolking kleurlinge en volgens die 2011-sensus is Afrikaans die grootste taal (79,5%).

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]