Austin Pendleton
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Austin Pendleton | |
Geboortenaam | Austin Campbell Pendleton[1][2] |
---|---|
Geboorte | 27 Maart 1940 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Austin Pendleton (gebore 27 Maart 1940) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Muppet Movie (1979), Short Circuit (1986), My Cousin Vinny (1992), en Finding Nemo (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: The Last of the Cowboys
- 1979: The Muppet Movie
- 1980: Simon
- 1984: Talk to Me
- 1986: Short Circuit
- 1992: My Cousin Vinny
- 1992: Do You Like Women?
- 1994: Guarding Tess
- 1996: The Extra
- 1997: The Fanatics
- 1998: Men of Means
- 1998: Charlie Hoboken
- 1999: Joe the King
- 1999: The 4th Floor
- 1999: Skirty Winner
- 2000: Clowns
- 2002: Wishcraft
- 2003: Finding Nemo
- 2005: The Civilization of Maxwell Bright
- 2006: Dirty Work
- 2007: 5-25-77
- 2007: Lovely by Surprise
- 2009: Blind Company
- 2012: Hans: A Case Study
- 2013: Black Box
- 2017: King Rat
- 2018: 7 Splinters in Time
- 2018: The Mimic
- 2018: Sunset
- 2018: Name Dropping
- 2018: Untitled Narayana Project
- Motel de Gracia
- Eastside Irish
- Method or Madness?
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1982: Nightcap
- 2008: Michael Stahl-David: Behind the Star
- 2010: The Sissy Gamache Show
- 2014: Humane Resources
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: You're Gonna Love It Here
- 1978: Big City Boys
- 1983: Say Goodnight, Gracie
- 1985: Love, Long Distance
- 1995: Long Island Fever
- 2004: Strip Search
- 2014: The Sublet
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Catalog of Copyright Entries: Musical compositions. Government Printing Office. 1963. p. 29.
- ↑ "Birth Record of Austin Campbell Pendleton". MooseRoots. Besoek op 7 November 2017.