Azerbeidjanse manat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die manat is seder 15 Augustus 1992 die geldeenheid van Azerbeidjan, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 qəpik. Die amptelike ISO-kode is AZN en die valutateken is Azeri manat symbol.svg.

Manat muntstukke

Sien ook[wysig | wysig bron]