Gaan na inhoud

Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe

Koördinate: 47°50′35″N 27°46′38″O / 47.84306°N 27.77722°O / 47.84306; 27.77722
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe
Balti Internasionaal se terminaal en openbare vervoerplein
IATA: BZYICAO: LUBL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Moldaeroservice, Government of the Republic of Moldova
Bedien Bălţi
Ligging Bălţi, Moldowa
Spil vir Air Moldova
Aeroflot
Hoogte bo seevlak 758 vt / 231 m
Koördinate 47°50′35″N 27°46′38″O / 47.84306°N 27.77722°O / 47.84306; 27.77722
Webtuiste [1]
Landkaart
Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe is in Moldowa
Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe
Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe
Ligging in Moldowa
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
15/33 2 240 7 350 Teer

Die Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe (IATA: BZY, ICAO: LUBL) is die tweede grootste lughawe in Moldowa na Chisinau Internasionale Lughawe en lê sowat 15 kilometer oos van die middestad van Bălţi. Die lughawe is in 1987 as die "Grigori Leadov" geopen en word later in die negentiger jare na Bălți International Airport (BIA) herdoop. Die volume van lugverkeer het sedert die jaar 1987 aansienlik toegeneem.

Balti Internasionale Lughawe is die tweede spil van Air Moldova en is vir die meeste buitelandse toeriste die poort na Noord-Moldowa.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]