Balkanoorloë

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Balkanoorloë
Balkan Wars Boundaries.jpg
Konflik (proses)
Begindatum8 Oktober 1912Wysig
Einddatum18 Julie 1913Wysig
DeelnemerKoninkryk Bulgarye, Koninkryk Serwië, Koninkryk Griekeland, Ottomaanse RykWysig
Bulgaarse magte wag om hul aanval op Adrianopel te begin

Die Balkanoorloë bestaan uit twee konflikte wat in 1912 en 1913 in die Balkan-skiereiland plaasgevind het. Vier Balkanstate verslaan die Ottomaanse Ryk in die eerste oorlog; een van die vier, Bulgarye, het in die tweede oorlog nederlaag gely. Die Ottomaanse Ryk het die grootste deel van sy grondgebied in Europa verloor. Oostenryk-Hongarye, alhoewel nie 'n stryder in die konflik nie, het betreklik swakker geword as 'n baie uitgebreide Serwië gestoot het vir die unie van die Suid-Slawiese volkere.[1] Die oorlog het die toneel vir die Balkan-krisis van 1914 gestel en het dus gedien as 'n "voorspel tot die Eerste Wêreldoorlog".[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Clark 2013, pp. 45, 559.
  2. Hall 2000