Bamboo Airways

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bamboo Airways
IATA
QH
ICAO
BAV
Roepsein
BAMBOO
Gestig 2017
Eerste vlug 16 Januarie 2019
Hoofspil Noi Bai Internasionale Lughawe
Tan Son Nhat Internasionale Lughawe
Fokusstede Da Nang, Qui Nhon, Dong Hoi
Vlootgrootte 46
Bestemmings 8
Slagspreuk More than just a flight
Houermaatskappy FLC Group
Hoofkantoor Qui Nhon, Viëtnam
Sleutelpersone Dang Tat Thang (hoof uitvoerende beampte)
Webtuiste www.bambooairways.com

Bamboo Airways is 'n lae-koste lugredery van Viëtnam. Dit is een van twee lae-koste lugrederye in Viëtnam, die ander lugredery is Jetstar Pacific Airlines, VietJet Air.

Die hoofkwartier is in Qui Nhon, die bedryfsentrum is in Hanoi. Die maatskappy is gestig in 2017 en die eerste vlug was in 2019. Dit het vlugte na die meeste van die lughawens in Viëtnam: Hanoi, Saigon, Hai Phong, Thanh Hoa, Dong Hoi, Hue, Da Nang, Quy Nhon, Buon Ma Thuot, Da Lat, Nha Trang, Phu Quoc.

In 2017 het die lugredery 'n kontrak onderteken met Airbus vir die aankoop en huur van 24 Airbus A320 en A321 neo vliegtuie. [1] In 2017 het die lugredery 'n kontrak onderteken met Boeing vir die aankoop en huur van 20 Boeing 787 Dreamliner vliegtuie. [2]

Vloot[wysig | wysig bron]

Viëtnam Lugdiens se vloot bestaan uit die volgende vliegtuie (Januarie 2019):

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Vietnamese startup Bamboo Airways commits to A321neo". atwonline.com (in Engels). Besoek op 2018-03-27.
  2. "Vietnam's Bamboo Airways commits to 20 Boeing aircraft". Reuters. 2018-06-26. https://www.reuters.com/article/us-flc-group-boeing/vietnams-bamboo-airways-commits-to-20-boeing-aircraft-idUSKBN1JL2KB.