Dong Hoi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dong Hoi

Donghoi3.jpg
Kaart Wapen
Vietnam map de.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Viëtnam Viëtnam
 Administratiewe gewes Quang Binh
 Koördinate 17°53′N 106°03′O / 17.883°N 106.050°O / 17.883; 106.050Koördinate: 17°53′N 106°03′O / 17.883°N 106.050°O / 17.883; 106.050
 Stigting 1835
 Oppervlakte:  
 - Totaal 154,55 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 112 086
 - Bevolkingsdigtheid 727/vk km
 Etniese groepe:  
 - Kinh 100%
 Tydsone SAST / UTC +7
 - Somertyd Geen
 Klimaat Tropiese klimaat
Dong Hoi

Dong Hoi (in Viëtnamees: Đồng Hới) is 'n stad in die Viëtnam, met sowat 104 000 inwoners (2006) en hoofstad van die provinsie Quang Binh. Die stadsgebied strek oor 'n oppervlakte van 156 km². Dong Hoi Stad is naby die Nhat Le-rivierdelta geleë. Die stadskern is aan die oewer van die Nhat Le-rivier geleë, 1 km van die Suid-Sjinese See en 500 km suid van Hanoi. Dong Hoi-lughawe is ses kilometer noord van Dong Hoi geleë. Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park is 50 kilometer noord van Dong Hoi geleë.