Barry Evans (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Barry Evans
Geboorte (1943-06-18)18 Junie 1943
Nasionaliteit Engels
Sterfte 9 Februarie 1997 (op 53)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barry Evans (18 Junie 1943 – 9 Februarie 1997) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Journey to Murder (1971) en The Mystery of Edwin Drood (1993), en in die televisiereekse Journey to the Unknown (1968) en Mind Your Language (1977).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1968: Here We Go Round the Mulberry Bush
  • 1971: Journey to Murder
  • 1971: Die Screaming Marianne
  • 1976: Adventures of a Taxi Driver
  • 1976: Under the Doctor
  • 1993: The Mystery of Edwin Drood

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1968: Journey to the Unknown
  • 1969: Doctor in the House
  • 1971: Doctor at Large
  • 1977: Mind Your Language
  • 1982: Legacy of Murder

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]