Barry K. Barnes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Barry K. Barnes
Geboortenaam Nelson Barry Mackintosh Barnes
Geboorte (1906-12-27)27 Desember 1906
Nasionaliteit Engels
Sterfte 12 Januarie 1965 (op 58)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barry K. Barnes (27 Desember 1906 – 12 Januarie 1965) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Return of the Scarlet Pimpernel (1937), This Man Is News (1938), Girl in the News (1940), en Spies of the Air (1940).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1936: Dodging the Dole
  • 1937: The Return of the Scarlet Pimpernel
  • 1938: This Man Is News
  • 1938: Prison Without Bars
  • 1938: The Ware Case
  • 1938: Who Goes Next?
  • 1938: You're the Doctor
  • 1939: Shadows of the Underworld
  • 1940: Girl in the News
  • 1940: Spies of the Air
  • 1940: Law and Disorder
  • 1940: The Midas Touch
  • 1940: Two for Danger
  • 1946: Bedelia
  • 1947: Dancing with Crime

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1952: Silk, Satin, Cotton, Rags

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]