Basseri

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Basseri
Basseri-handewerk
Basseri-handewerk
Totale bevolking: 72 000
Belangrike bevolkings  in: Fars-provinsie
Taal: Persies
Geloofsoortuiging: Sjiïtiese Islam
Verwante etniese groepe: Bakhtiari

Basseri is 'n stam in Iran. Hulle woon in die Fars-provinsie en naby die stad Sjiraz.

Taal[wysig | wysig bron]

Hulle praat Persies.

Godsdiens[wysig | wysig bron]

Hulle is Moslems.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Fredrik Barth (1964). Nomads of South Persia: the Basseri tribe of the Khamseh Confederacy
  • Ehsan Yousefi, nomads of Persia: The Basseri tribe; 2014; Shiraz