Be'er Sheva

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Be'er Sheva
באר שבע
بئر السبع
Uitsig oor die stad
Uitsig oor die stad
Wapen van Be'er Sheva
Wapen
Ligging van Be'er Sheva op 'n kaart (Israel)
Be'er Sheva
Be'er Sheva
Koördinate: 31°15′N 34°47′O / 31.250°N 34.783°O / 31.250; 34.783Koördinate: 31°15′N 34°47′O / 31.250°N 34.783°O / 31.250; 34.783
Land Vlag van Israel Israel
Distrik Suidelike
Stigting 1900
Regering
 - Burgemeester Ruvik Danilovich (Arbeidsparty)
Oppervlak
 - Stad 117,5 km²  (45,4 vk m)
Hoogte 260 m (853 vt)
Bevolking (2017)
 - Stad 207 551
 - Digtheid 1 800/km² (4 662/myl2)
Tydsone IST (UTC+2)
 - Somer (DST) IDT (UTC+3)
Webwerf: beer-sheva.muni.il

Be'er Sheva (ook wel Beersheba en Beër Sjeva), Hebreeus: באר שבע , Arabies: بئر السبع , is 'n Israelse stad en die hoofstad van die Suidelike distrik met 'n bevolking van sowat 208 000 in 2017.

Die metropolitaanse gebied van Be'er Sheva is die vierde van Israel en het 'n bevolking van sowat 377 000 in 2017 gehad.

Die stad lê in die Negev-woestyn en word ook wel die 'hoofstad van die Negev' genoem.

Die nuwe Be'er Sheva is in 1900 gestig maar die ou stad het al in die tyd van die Ou Testament bestaan.

Be'er Sheva herberg die Ben-Gurion Universiteit van die Negev en is 'n sentrum van Israel se hoë-tegnologie nywerheid.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]