Beau Mirchoff
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Beau Mirchoff | |
Geboortenaam | William Beau Mirchoff |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Beau Mirchoff is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scary Movie 4 (2006), I Am Number Four (2011), en Flatliners (2017), en in die televisiereeks Awkward. (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Scary Movie 4
- 2011: I Am Number Four
- 2013: The Secret Lives of Dorks
- 2014: Poker Night
- 2015: The Murder Pact
- 2017: Flatliners
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Awkward.
- 2012: Awkward. After Show. You're Welcome.
- 2015: Celebrity P.O.V.
- 2016: On Hiatus with Monty Geer
- 2017: Ride Overshare
- 2019: Now Apocalypse
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Camp Sunshine
- 2016: Good Fortune
- 2017: Party Boat
Video's
[wysig | wysig bron]- 2014: Born to Race: Fast Track