Bebek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bebek, deur Jan Matejko (1872).

Bebek is een van die rykste buurte van Istanboel, Turkye. Dit is aan die Europese oewer van die Bosporus geleë en word deur ander ryk buurte omring.