Benghazi
Voorkoms
Benghazi بنغازي (Bengasi) | |
---|---|
Uitsig oor Benghazi | |
Koördinate: 32°7′N 20°4′O / 32.117°N 20.067°O | |
Land | Libië |
Streek | Cyrenaica |
Distrik | Benghazi |
Regering | |
• Burgemeester | Abdelrahman Elabbar |
Oppervlak | |
• Totaal | 314 km2 (121 vk. myl) |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 631 555 |
Benghazi (Arabies: بنغازي, Italiaans: Bengasi) is, met sowat 760,000 inwoners, die tweede grootste stad van die Noord-Afrika land Libië. Volgens die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 631 555 gehad.