Benjamin Salisbury

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Benjamin Salisbury
Gebore
Benjamin David Salisbury

19 Oktober 1980 (1980-10-19) (40 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
Jare aktief1992–2006

Benjamin Salisbury (gebore 19 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain Ron (1992) en S1m0ne (2002), en in die televisiereekse The Nanny (1993) en Promised Land (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1992: Captain Ron
  • 2002: S1m0ne

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: The Nanny
  • 1996: Promised Land
  • 1996: The Oz Kids

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1996: The Making of 'The Oz Kids'
  • 1996: Guide to the World of Family Computers, Software & Games
  • 2005: Making the Nanny

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]