Bermudaanse dollar
Voorkoms
Die Bermudiaanse dollar (simbool: $; kode: BMD; ook afgekort BD $; informeel die Bermuda-dollar genoem) is die amptelike geldeenheid van die Britse oorsese gebied Bermuda. Dit is onderverdeel in 100 sent.
Die Bermudiaanse dollar word nie normaalweg buite Bermuda verhandel nie, en is op 'n een-tot-een-verhouding aan die Amerikaanse dollar gekoppel. Albei geldeenhede sirkuleer op gelyke basis in Bermuda.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bermudaanse dollar.