Bermuda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bermuda
Vlag van Bermuda Wapen van Bermuda
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Quo Fata Ferunt[1]
(Latyns vir: "Waarheen ons die lot dra")
Volkslied: God Save the Queen

Nasionale lied: Hail to Bermuda a
Ligging van Bermuda
Hoofstad Hamilton

32°18′N 64°47′W / 32.300°N 64.783°W / 32.300; -64.783

Grootste stad Hamilton
Amptelike tale Engels[1]
Regering

Monarg
• Goewerneur
Eerste Minister
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
George Fergusson
Michael Dunkley

James Duddridge
Onafhanklikheid

1620
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
53,2 km2  (230ste)
20,6 myl2
27
Bevolking
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
64 237
1 275 / km2 (9de)
3 293 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

$5,47 miljard (149ste)
$84 381 (3de)

Geldeenheid Dollar b (BMD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
ADT (UTC-3)
Internet-TLD .bm
Skakelkode +1-441
a. Hail to Bermuda word gebruik as Bermuda se volkslied by sportbyeenkomste.[2]
b. saam met die Amerikaanse dollar.
Kaart van Bermuda

Bermuda is 'n Britse oorsese gebiedsdeel in die Atlantiese Oseaan 'n entjie voor die kus van Noord-Amerika onder soewereiniteit van die Verenigde Koninkryk. Dit is veral bekend vir die Bermudadriehoek. Bermuda het 'n bevolking van 64 237 in 2010 gehad en 'n oppervlakte van 53,2 km². Die hoofstad en grootste stad is Hamilton.

Boerekrygsgevangenes[wysig | wysig bron]

Vyf van Bermuda se eilande is gebruik om ongeveer 5 000 Boerekrygsgevangenes tydens die Tweede Vryheidsoorlog, ook bekend as die Anglo-Boereoorlog, te huisves. Die Boere is volgens hulle oortuigings ten opsigte van die oorlog op aparte eilande verdeel. Diegene wat geglo het dat die oorlog moes voortgaan is na Darrell's Eiland gestuur en is sterk bewaak. Morgan's Eiland het 884 man gehuisves, Tucker's Eiland 809, Burt's Eiland 607 en Port's Eiland 35, waar die hospitaalfasiliteite was.[3]

Die koerant The New York Times het verskeie stories oor Boerekrygsgevangenes in Bermuda gepubliseer, byvoorbeeld die poging tot muitery op pad na Bermuda toe, en die daaropvolgende krygswet wat op Darryll's Eiland gegeld het[4], sowel as drie Boerekrygsgevanenes se ontsnapping na die vasteland van Bermuda[4] en ook oor die "avonture" van 'n jong Boeresoldaat wat op die stoomskip Trinidad in New York aangekom het.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande van Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadine | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika