Bert Freed
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bert Freed | |
Geboorte | 3 November 1919 |
---|---|
Sterfte | 2 Augustus 1994 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Jennifer, Carl, Andrew Sutton (stiefseun) |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1947–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bert Freed (3 November 1919 – 2 Augustus 1994) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Paths of Glory (1957), What Ever Happened to Baby Jane? (1962), Hang 'Em High (1968), en Billy Jack (1971).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1950: Where the Sidewalk Ends
- 1953: Tangier Incident
- 1957: Paths of Glory
- 1960: Why Must I Die?
- 1962: What Ever Happened to Baby Jane?
- 1967: Sail to Glory
- 1968: Hang 'Em High
- 1971: Billy Jack
- 1971: Evel Knievel
- 1978: Till Death
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1959: Johnny Staccato
- 1961: King of Diamonds
- 1966: Shane
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: A Punt, a Pass, and a Prayer