Bertone Nuccio
Voorkoms
Bertone Nuccio | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Bertone |
Produksie | 1995 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 2-deurkoepee |
Uitleg | Middelenjin |
Die Bertone Nuccio is 'n konsepmotor ontwerp deur Bertone om die maatskappy se 100ste bestaansjaar te vier. Dit is by die Internasionale Geneefse Motorskou van 2012 bekend gestel.
Die 2-deur Nuccio is ontwerp deur Michael Robinson, Bertone se ontwerpdirekteur, en word aangedryf deur 'n middel-geplaasde V8-enjin.
Die motor is genoem na Nuccio Bertone, die seun van die stigter van Bertone, Giovanni Bertone.