Bespreking:2000

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wat??[wysig bron]

Die eerskn?? wat is dit??hansjoseph (kontak) 11:25, 13 Junie 2008 (UTC)

Geen idee. Ek het gou by die Engels geloer vir leidrade, maar kon niks sien nie. Ons moet maar uithaal, dink ek. --Alias (kontak) 16:24, 13 Junie 2008 (UTC)

2de of 3rde millennium[wysig bron]

Is 2000 deel van die 2de of 3de millennium? Ek sien ons het dit hier as deel van die 20ste eeu, wat dit in die 2de millennium sou plaas, maar is 2000 nie eerder deel van die 3rde millenium nie, synde die eerste jaar van die huidige millennium? K175 (bespreking | bydraes) 21:55, 27 Junie 2018 (UTC)