Bespreking:Antenne
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Antenne-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Antenne
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek weet Antenna word algemeen gebruik maar lugdraad is ook 'n algemeen gebruikte afrikaanse woord vir Antenna. Vanwaar moet die redirect gedoen word en watter titel behoort by regte die hoofartikel te dra? --RM 22:34, 30 November 2005 (UTC)
Die korrekte term vir die apparaat wat gebruik word, wat bekend staan as 'n lugdraad, is antenne (korrek met 'n e op die einde). Vanaf die oorsprong van antennes (toe lugdrade genoem), is drade deur die lug gespan vir radio kommunikasie. Sedertdien het 'n groot aantal verskeie tipes antennes die lug gesien, en hulle kan ongelukkig nie lugdrade genoem word nie. Jou DSTV antenne, mikrogolf antennes ens. is nie lugdrade nie. Ek stel voor ons bly by antenne. Ek gaan in die nabye toekoms hierdie item aanspreek, en toelug met sketse en foto's.--Benjamin 14:08, 27 Maart 2006 (UTC)