Bespreking:Asemhalingstelsel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Skuif na Asemhaling[wysig bron]

Ek stel voor dat ons hierdie bladsy skuif na Asemhaling, en 'n nuwe bladsy skep Asemhalingstelsel wat oor die stelsel gaan. Dit is nie die selfde ding nie. - Rooiratel (kontak) 06:02, 14 April 2019 (UTC)