Bespreking:Erfenisdag (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Sover ek weet is die uitdrukking reënboognasie die eerste keer deur Desmond Tutu gebruik. Graaf (kontak) 16:02, 5 Augustus 2009 (UTC)

Probleem is dat daar geen wit in 'n reënboog is nie :-(
Daar is ook geen swart in 'n reënboog nie. ;) Groete. -- SpesBona 14:45, 2 Oktober 2017 (UTC)