Bespreking:Franse kookkuns

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Een van die laaste wysigings stel voor dat die historiese spelling "dîner" volgens 'n Kanadese universiteit fakultatief sou wees. Die Dictionnaire de l'Académie française, neuvième édition, version informatisée gee by 'n soektog egter die gebruiklike spelling "dîner" terug ([1]). Dit is ook die spelling op die Franse Wikipedia. --Voyageur 12:53, 21 Januarie 2006 (UTC)