Bespreking:Ink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Saadjie[wysig bron]

Iemand wil die Engelse artikel (wat baie meer volledig is) vertaal na Afrikaans, maar hierdie titel is reeds gevat. Ek skuif dus hierdie bladsy tydelik tot dit vertaal is; dan kan ons die artikels saamsmelt. MilanBye (kontak) 11:24, 17 Oktober 2016 (UTC)

Nee, moet dit asb nie doen nie, want dan verloor ons die artikel se geskiedenis. Vertaal eerder en versmelt dan in die bestaande artikel in. Groete. Frank (kontak) 16:13, 17 Oktober 2016 (UTC)