Bespreking:Jeugdag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Nie dat iets my spesifiek pla nie, maar het ons dalk beter bronne as about.com? Die betrokke wetgewing was tog alles in Afrikaans en Engels beskikbaar. 'n Afrikaanse bron sou bietjie beter inpas indien beskikbaar. --Alias (kontak) 14:15, 16 Junie 2008 (UTC)