Bespreking:Krygkor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek sien dat krygkor self sê dat dit staan vir Krygstuig Korporasie van Suid-Afrika, maar ek is redelik seker hulle maak 'n fout. Krygstuigkorporasie moet tog sekerlik een woord wees. Enigiemand daarteen? --Alias 06:53, 27 Mei 2005 (UTC)